Samro South African Music Rights Orginisation 2013
Uploaded
May 10, 2013
Track Files
MP3
MP3 2.7 MB • 128 kbps • 2:57
Story behind the song
The song is based on asking the Lord for forgiveness and being led by the Holy Spirit in our daily lives whether at work or at home.
Lyrics
Lei My Deur U Woord 1. Here U's met my elke tree wat ek loop
In hierdie wereld my lig my hoop
En in die stilte as ek vergifnis smeek
Hoeveel dae telkemaal het ek my siel verkoop
Chorus :
Lei my lei my deur U woord
Red my red my uit die dood
Laat die Gees my bewaar uit versoekings my dra
Lei my mei my deur U woord
2. In die Begin is my weg geskryf
Stof na stof na die dood gedryf
En in die stilte as ek vergifnis smeek
Hoeveel dae telkemaal het ek my siel verkoop
Chorus
Words and Music :Tony Hyman 2013 Copyright Reserved Samro