Song picture
Die plan
Comment Share
Album   $ - Name your price
Free download
plan
Artist picture
Child of the Most High God.
By the grace of God I am what I am.
Song Info
Charts
Peak #116
Peak in subgenre #2
Rights
Randall Edons 2025
Uploaded
April 11, 2025
Track Files
MP3
MP3 6.7 MB 224 kbps 3:01
Lyrics
Let me go, away from this place to the unknown Let me go Let me go, away from this place to the unknown Let me go, go alone (Khumbaya) Ek was verlore,ek was blind Maar toe het ek vir Jesus gevind (Ja) Hy het my hart oopgemaak,Hy het my hele lewe verander (Die plan is om Jou Naam Te Prys) (Khumbaya) Ek was verlore (Ja), Ja ek was blind Maar toe het ek vir Jesus gevind Hy het my hart oopgemaak (hy het my hart oopgemaak),Hy het my hele lewe verander (King!) Die grootste plan is om jou naam te prys Ek sal jou liefhe,ek sal jou dien (Ek sal jou dien) Die grootste plan is om jou Woord te verkondig Ek sal jou boodskap deel (Met almal) Jou Woord is my lewe,jou Woord is my lig Ek volg jou stappe,ek luister na jou stem Jy het my geroep,jy het my gestuur Nou gaan ek jou boodskap deel (Deel!) (Khumbaya) Ek was verlore (Ja), Ja ek was blind Maar toe het ek vir Jesus gevind (Ja) Hy het my hart oopgemaak,Hy het my hele lewe verander Ja ek was blind,Maar toe het ek vir Jesus gevind Hy het my hart oopgemaak,Hy het my hele lewe verander (Heilig my Heer U is Heilig) Ek gaan uit soos die twaalf (soos die twaalf),behalwe die een (behalwe Judas) Met n hart vol geloof,en n gees wat nie kan stilstaan nie Ek gaan uit om te verkondig,die boodskap van liefde en hoop En om te wys dat Jesus, die ware weg is tot die lewe (Ek sal U eer) (My liefde,My Redding,U is my alles,My Koning)
Comments
The artist currently doesn't allow comments.